Toe het Dawid יהוה geraadpleeg en gesê: “Sal ek optrek teen die F’lishtyne? Sal U hulle in my hand gee?” יהוה het vir Dawid gesê: “Gaan op, want Ek sal die F’lishtyne verseker in jou hand gee.”