2 Kronieke 20:22 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)
Toe hulle begin het om te sing en te lofprys, het יהוה ’n hinderlaag opgestel teen die seuns van `Ammon, Mo’av en die mense vanaf die gebergte van Se’ir wat teen Y’hudah gekom het en hulle is verslaan.