Die wat met יהוה stry, sal verpletter word; teen hulle donder Hy in die hemele; יהוה sal die eindes van die aarde oordeel, Hy sal krag gee aan Sy koning en die horing van Sy gesalfde oplig.”