Die prys was twee-derdes van ’n sikkel vir die ploegskare, die pikke, die vurke, die byle en om die skoffels reg te maak.