Toe het Dawid gesê: “Hierdie is die huis van יהוה-God en hierdie is die altaar vir die brandoffers van Yisra’el.”