Yoganan 21:15 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)
Nadat hulle geëet het, vra Yeshua vir Shim’on Kefa: “Shim’on, seun van Yoganan, het jy My lief, meer as hulle hier?” Hy antwoord Hom: “Ja, my Meester, U weet dat ek U liefhet.” Hy sê vir hom: “Wees ’n herder vir My lammers.”