Ou Testament

Nuwe Testament

Ya'akov 5:12 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Bo alles, my broers, moenie ’n eed sweer by die hemel nie, ook nie by die aarde nie en ook nie by ’n ander eed nie, maar laat julle “ja” ja wees en julle “nee” nee sodat julle nie onder ’n oordeel val nie.

Lees volledige hoofstuk Ya'akov 5

Kyk Ya'akov 5:12 in konteks