Handelinge 10:38 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)
aangaande Yeshua van Natzeret, wat God gesalf het met die Gees van Afsondering en met krag. Hy het rondgegaan en almal genees wat onderdruk was deur die Bose een omdat God in Hom was.Deut 21:23