“Tel al die Leviete tussen 30 en 50 jaar oud in die Merarigroep. Dit moet al hulle families insluit, almal wat kan werk in die tent waar Ek aanbid word.