Dié reëls het die Here vir Moses gegee in verband met die verantwoordelikhede wat ’n getroude man oor sy vrou se beloftes het, asook oor sy ongetroude dogter se beloftes.