Bileam het ook ’n woord vir die Amalekiete gehad: “Amalek was die magtigste nasie van almal, maar sy vernietiging is voor die deur.”