Elke babatjie se mond is kurkdroog omdat hulle niks kry om te drink nie. Kindertjies soebat verniet vir iets om te eet. Niemand gee vir hulle iets nie.