Die vissers sal oor hulle lot kla. Niemand wat met hoeke of nette in die Nyl visgevang het, sal iets hê om van te lewe nie.