In totaal was die aantal mense wat as gevangenes na Babel weggevat is, die volgende: 3 023 Jode in die sewende jaar dat Nebukadnesar koning was.