Die Here sê: “Daar sal ’n dag kom dat die hele Jerusalem weer vir My opgebou sal word. Die bouwerk sal van die Gananeltoring tot by die Hoekingang gedoen word.