Wanneer jy egter die rug vir die Here draai en ander gode begin dien, sal die Here jou vernietig. Dit sê Hy vandag baie duidelik vir jou.