Baie mense het geskenke vir die Here Jerusalem toe gebring. Daar was ook baie wat duur geskenke vir koning Hiskia gebring het.Na alles wat gebeur het, het Hiskia ’n goeie naam gehad onder die nasies.