As ’n mens by die Here is, word jy oorweldig; oorweldig deur hoe Hy oor alles heers,hoe belangrik Hy in vergelyking met enigiemand anders is,hoe sterk Hy is en hoe mooi alles by Hom is.