“En julle?” vra Jesus vir hulle. “Wie sê julle is Ek?”Petrus het nie ’n oomblik gehuiwer nie: “U is die Een wat deur God na ons toe gestuur is. U is die Messias.”