Petrus het die mans ingenooi en hulle vir die nag slaapplek gegee.Die volgende dag het Petrus saam met die mans vertrek. ’n Paar gelowiges uit Joppe het ook saamgegaan.