Wyse mense wil in ’n huis wees waar die mense rou, dwase wil in ’n huis wees waar die mense feesvier.