Hulle lyk soos lang valleie,soos tuine langs ’n rivier,soos aalwyne wat die Heregeplant het,soos sederbome langs die water.