Here, U moet kyk,want ek kry baie swaar.Dit pyn binne-in my,my hart kan nie rus nie,want ek was baie opstandig teen U.My mense sterf in die oorlogop die strate,en in die huise sterf die mense.