Julle dien afgodeonder die groot bome,onder elke groen boom.Julle slag julle kindersen offer hulle in die bergeonder die rotse wat oorhang.