Hulle is baie slegte mense,hulle is so sleg soos die mensevan die stad Gibea, lank gelede.Die Here sal onthouwat hulle gedoen het,Hy sal hulle straf oor hulle sondes.