Jou nek is soos ’n toring van ivoor,jou oë is soos die damme by die stad Gesbon,soos die damme by die poort van Bat-Rabbim,jou neus is soos die toring op die Libanon-bergwat na die stad Damaskus kyk.