Die Here God vra toe vir die vrou: “Wat het jy gedoen?”En die vrou sê: “Die slang het my bedrieg, en ek het geëet.”