Sy het weer swanger geword en nog ’n seun gekry en gesê: “Nou prys ek die Here.”Daarom het sy hom Juda genoem. Sy het nie gou weer kinders gekry nie.