Daarom moet julle vir daardie mense sê hulle moet ophou om te bou. Hulle mag nie daardie stad weer bou nie, hulle moet wag totdat ek gesê het hulle mag dit bou.