“Maar toe dink jy dat jy enige iets kan doen omdat jy mooi is. Almal het jou geken, en jy het ’n slegte vrou geword. Jy het jouself gegee vir enige iemand wat by jou kom, en jy het by hom geslaap.