Die slawe-oppassers het gesê hulle moet vinnig werk. Hulle het gesê: “Julle moet elke dag soveel stene maak soos toe ons vir julle die strooi gegee het.”