Die Here het vir Josua seun van Nun gesê: “Jy moet sterk en dapper wees, want jý sal die Israeliete na die land bring wat Ek vir hulle belowe het, en Ek self sal by jou wees.”