Die koning het toe vir Agimelek seun van Agitub en sy hele familie laat roep. Hulle was die priesters in Nob en hulle het almal na die koning toe gekom.