“Dawid het gesê:“Die Here het vir my Here,die Koning, gesê:Sit hier langs My,op die belangrikste plek.Ek sal jou vyandevoor jou laat buig,en jy sal jou voete op hulle sit.