Ek sal vir die Vader vra en Hy sal vir julle ’n ander Helper gee. Die Helper is die Heilige Gees. Die Gees sal altyd by julle bly.