My volk, trek rouklere aan, rol in die as,treur soos oor die dood van 'n enigste kind,huil bittere trane, want die verwoester is op ons.