Ek sal sy amptenare, sy raadgewers, sy goewerneurs,sy offisiere, sy soldate dronk laat word,en hulle sal vir altyd aan die slaap raaksonder om wakker te word,sê die Koning.Sy Naam is die Here die Almagtige.