Maak die nasies gereed om Babel aan te val,maak gereed die konings van Medië,sy goewerneurs, sy hoë amptenare,en al sy onderhorige lande.