Teen die profete:My hart is stukkend geslaan, my hele liggaam bewe.Ek is soos 'n dronk mens,soos iemand wat deur drank oorweldig is.Ek het so geword deur die Here,deur sy heilige woorde.