Ek het nie hierdie profete gestuur nie,tog het hulle met 'n boodskap rondgehardloop;Ek het nie met hulle gepraat nie,tog het hulle as profete opgetree.