So sê die Here:Teken by die naam van hierdie man aan:'n man sonder troonopvolger,'n man wat in sy lewe niks sal bereik nie,want niemand van sy nageslag sal op die Dawidstroon sit nie,hy sal nie oor Juda regeer nie.