Elke keer as ek my mond oopmaak, moet ek skree,moet ek roep: “Daar is geweld, daar is verdrukking!”Om die woord van die Here te moet aankondig,beteken vir my net vernedering en bespotting heeldag deur.