Daar is gevind dat die volgende priesters met vreemde vrouens getroud is:Uit die familie van Jesua seun van Josadak en sy ampsgenote was daar Maäseja, Eliëser, Jarib en Gedalja;