Jy is uitgebeeld as die gerubwat met uitgestrekte vlerke moes waghou,Ek het jou die opdrag gegee.Jy was op die heilige godeberg,daar het jy rondgestap tussen glinsterende edelstene.