Doen julle dit die Here aan?Jy is 'n dwase volk, sonder verstand.Is die Here nie jou Vader, jou Skepper, nie?Hy het jou gemaak, jou in die lewe gebring.