Toe die Arameërs op hom afstorm, het Elisa tot die Here gebid: “Slaan tog hierdie mense met blindheid!”Die Here het hulle met blindheid geslaan net soos Elisa gevra het.