Die Filistyn het vir Dawid gesê: “Is ek 'n hond dat jy met kieries na my toe kom?”Hy het Dawid toe in die naam van die Filistynse gode vervloek.