Die koning van Israel het vir Josafat gesê: “Ek gaan my vermom voor ek in die geveg betrokke raak. Hou jy jou koninklike gewaad aan.”Die koning van Israel het hom toe vermom en so die geveg ingegaan.