Toe sê Jesus vir hulle: “Julle sal almal van My afvallig word. Daar staan immers geskrywe:“Ek sal die herder doodmaak,en die skape sal uitmekaar gejaag word.