Ou Testament

Nuwe Testament

2 Petrus 2:20 Afrikaans 1983 (AFR83)

Mense wat van die besmettinge van die wêreld vrygekom het deurdat hulle ons Here en Verlosser, Jesus Christus, leer ken het, en wat weer daarin vasgevang en daardeur oorweldig word, is aan die einde slegter daaraan toe as aan die begin.

Lees volledige hoofstuk 2 Petrus 2

Kyk 2 Petrus 2:20 in konteks